Sakrekenaars
Vinnige beramings. Vir ’n formele kwotasie, kontak ons.
Hereregte (oordragkoste)
SARS-tariewe van krag vanaf 1 April 2025 (onveranderd vir 2026/27). Sluit nie prokureursfooie en Aktekantoorkoste in nie.
Verbandpaaiement
Verstek is die prima uitleenkoers van 10,75% (sedert 25 September 2026). Jou bank kan ’n ander koers bied.