A T T O R N E Y S , C O N V E Y A N C E R & N O T AR Y
P R O K U R E U R S , A K T E B E S O R G E R &
N O T A R I S
Johann Grobler
& Associates
Ons is ‘n klein firma, maar gróót in dit wat ons vermag. Ons kliënte het die voordeel van effektiewe professionele diens gepaardgaande met die persoonlike aandag wat slegs ‘n klein firma kan bied.
Twee sleutelwoorde wat ons waardes omskryf is “integriteit” en “doeltreffendheid’.
Ons fokus is op nie- litigasie regswerk.
Die aktebesorger en notaris is Mnr Johann Grobler.
Kontrakte
HUWELIKSVOORWAARDE KONTRAKTE
GESAMENTLIKE TESTAMENT
Getuienis
Video Town Group
Martha Jacoba van der Berg
Tinus Pretorius by Sonskyn-
Eiendomme Agentskap
Mike Kossmann
Rachel
Yolanda
Christo Luüs
Selwyn
Verkoop U Huis Sonder ‘n Agent